Swartspikkel-blaasop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Swartspikkel-blaasop
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Tetraodontiformes
Familie: Tetraodontidae
Genus: Arothron
(Müller, 1841)[1]
Spesie: A. nigropunctatus
Binomiale naam
Arothron nigropunctatus
(Bloch & Schneider, 1801)[2][3]

Die Swartspikkel-blaasop (Arothron nigropunctatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van Kenia tot by Algoabaai. In Engels staan die vis bekend as die Blackspotted puffer.

Voorkoms[wysig]

Die kop en lyf is vaal grys tot donkerbruin aan die bokant met verskeie swart kolletjies op die lyf. Die neus orgaan is 'n klein tentakel. Daar is gewoonlik 'n ligte streep oor die snoet en oë. Die vis word tot 30 cm lank. Die spesie is partykeer geel met swart kolletjies maar dit is seldsaam.

Habitat[wysig]

Die vis kom voor in koraal en rots riwwe in water wat 2 – 35 m diep is. Hulle eet onder andere sponse, takke van korale, anemone, slakke en skaaldiere.

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:
Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Müller J., 1841. Vergleichende Anatomie der Myxinoiden. Dritte Fortsetzung. Über das Gefässystem. Abh. Dtsch. Akad. Wiss. Berl. 1839. 175-304. Pls. 1-5.
  2. BioLib (en)
  3. Bloch, M. E. & J. G. Schneider. 1801. M. E. Blochii, Systema Ichthyologiae iconibus cx illustratum. Post obitum auctoris opus inchoatum absolvit, correxit, interpolavit Jo. Gottlob Schneider, Saxo. Berolini. Sumtibus Auctoris Impressum et Bibliopolio Sanderiano Commissum. Systema Ichthyol.: i-lx + 1-584, Pls. 1-110.

Eksterne skakel[wysig]