Tilapia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tilapia
Oreochromis niloticus
(Oreochromis niloticus niloticus)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Cichlidae
Subfamilie: Pseudocrenilabrinae
Tribus: Tilapiini
Genus: Tilapia
Spesies

Sien teks.

Tilapia is 'n genus van visse wat aan die familie Cichlidae behoort. 'n Kenmerk van die genus is die swart kol op die basis van die dorsale vin en hulle is planteters. Dit is 'n gewilde eetvis. Daar is dertig spesies wat aan die genus behoort en vier van die spesies kom in Suider-Afrika voor.

Spesies[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Tilapia (kategorie)

Bron[wysig]