Cichlidae

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Cíclids
Tydperk: Eoseen - nou[1]
Pterophyllum scalare
Cyrtocara moorii
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Cichlidae
Subfamilies

Cichlidae is 'n groot vis-familie van die orde Perciformes. Spesies van die familie leef in vars- sowel as brakwater. Dié familie word gevind in Sentraal - en Suid-Amerika, Afrika, Madagaskar en dele van Indië en Arabië en speel ook 'n belangrike rol as 'n voedings vis. Cichlidae is die grootste visfamilie in Afrika met ongeveer 900 spesies.

Genera[wysig]

Die volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Berg, L.S., 1958. System der rezenten und fossilen Fischartigen und Fische. VEB Verlag der Wissenschaften, Berlín, Alemanya.