Vuurland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vuurland
Inheemse naam: Tierra del Fuego
Kaart van Vuurland en die Straat van Magellaan
Kaart van Vuurland en die Straat van Magellaan
Geografie
Ligging Argentinië en Chili, Atlantiese en Stille Oseaan
Koördinate 54°06′S 68°36′W
Hoofeilande Tierra del Fuego, Hoste, Navarino, Gordon, Wollastone, Noir, Staten, Hermite, Santa Inés, Clarence, Dawson, Capitán Aracena, Londonderry, Picton, Lennox, Nueva, Diego Ramírez, O'Brien en Desolación-eilande
Oppervlak 73 753 vk km
Hoogste punt Berg Darwin 2 488 m
Administrasie
Vlag van Argentinië Argentinië
Provinsie Bandera de la Provincia de Tierra del Fuego.svg Tierra del Fuego
Hoofstad Ushuaia
Grootste stad Ushuaia
Vlag van Chili Chili
Provinsie Flag of Magallanes, Chile.svg Antártica Chilena en Tierra del Fuego
Hoofstad Porvenir
Grootste stad Cabo de Hornos, Porvenir
Demografie
Bevolking 135 000

Vuurland (Spaans: Tierra del Fuego) is 'n eilandgroep aan die suidelike einde van Suid-Amerika, wat verdeel is tussen die twee lande Argentinië en Chili. Die eiland word in die noorde deur die Straat van Magellaan van die vasteland geskei, grens in die weste aan die Stille Oseaan en in die ooste aan die Atlantiese Oseaan. In die noordooste is die Falkland-eilande, in die ooste Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande en in die suide is Antarktika saam met die Suidelike Orkneyeilande en die Suidelike Shetlandeilande geleë.