Walvishaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Walvishaai
Tydperk: 60–0 m. jaar gelede
[1]
Walvishaai vanaf Taiwan in die Georgia-akwarium.
Grootte in vergelyking met 'n gemiddelde mens
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Klas: Chondrichthyes
Subklas: Elasmobranchii
Orde: Orectolobiformes
Familie: Rhincodontidae
J. P. Müller en Henle, 1839
Genus: Rhincodon
A. Smith, 1829
Spesie: R. typus
Binomiale naam
Rhincodon typus
(A. Smith, 1828)
Verspreiding
Verspreiding
Sinonieme
  • Micristodus punctatus Gill, 1865
  • Rhinodon pentalineatus Kishinouye, 1901
  • Rhinodon typicus Müller & Henle, 1839

Die walvishaai (Rhincodon typus) is 'n haai wat grotendeels aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Dit kan tot 15 m lank word en 30 ton weeg. Dit is die grootste vis in die wêreld en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. Die haai het wit kolle en lyne op die boonste gedeelte van sy liggaam. Hy kom in die oop see voor en is skadeloos. In Engels staan die haai bekend as die Whale shark.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

Verwysings[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Walvishaai (kategorie)
  1. Jurassic Shark (2000) dokumentêr deur Jacinth O'Donnell; uitgesaai op Discovery Channel, 5 Augustus 2006
  2. Norman, B. (2005). “Rhincodon typus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2011.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 18 Augustus 2011.

Eksterne skakel[wysig]