Zimbabwe-Rhodesië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Republic of Zimbabwe Rhodesia
Republiek van Zimbabwe-Rhodesië
Flag of Rhodesia.svg
1979 Flag of the United Kingdom.svg
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Ligging of Zimbabwe-Rhodesië
Zimbabwe-Rhodesië op die gebied van die huidige Zimbabwe
Hoofstad Salisbury
Taal/Tale Engels
Regering Republiek
President Josiah Gumede
Eerste Minister Abel Muzorewa
Historiese tydperk Koue Oorlog
 - Stigting 1 Junie 1979
 - Ontbinding 12 Desember 1979
Oppervlakte
 - 1979 390 580 km2
150 804 sq mi
Bevolking
 - 1979 skatting 6 930 000 
     Digtheid 17,7 /km² 
46 /sq mi
Geldeenheid Rhodesiese dollar

Zimbabwe-Rhodesië (Engels: Zimbabwe Rhodesia, amptelik Republiek van Zimbabwe-Rhodesië, Engels: Republic of Zimbabwe Rhodesia; vernoem na Cecil Rhodes) was 'n nie-erkende staat in die suidelike Afrika op die gebied van die huidige Zimbabwe, wat van 1 Junie tot 12 Desember 1979 bestaan het. Zimbabwe-Rhodesië is uit die nie-erkende Republiek van Rhodesië gestig en is opgevolg van die Britse kolonie van Suid-Rhodesië. Op 17 April 1980 het die gebied as Republiek van Zimbabwe onafhanklik geword.

Bron[wysig]

  • Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.