1215
Voorkoms
1215 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1210 | 1211 | 1212 | 1213 | 1214 | ◄ 1215 ► | 1216 | 1217 | 1218 | 1219 | 1220 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1215 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1215 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 12 Julie – Frederik II word in Aken tot keiser gekroon.
- 15 November – Pous Innocentius III open die vierde Lateraanse konsilie.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 23 September – Kublai Khan, die kleinseun van Genghis Khan, asook 'n Mongoliese leier en die stigter van die Chinese Yuan-dinastie († 1294).
- Circa – Pous Johannes XXI, die 187ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1277).
- Pous Celestinus V, die 191ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1296).