1227
Voorkoms
1227 |
◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1222 | 1223 | 1224 | 1225 | 1226 | ◄ 1227 ► | 1228 | 1229 | 1230 | 1231 | 1232 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1227 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1227 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 19 Maart – Pous Gregorius IX volg Pous Honorius III op.
- 18 September – Pous Gregorius IX maak Goffredo de Castiglione (later Pous Celestinus IV) kardinaal van Sint Markus.
- 23 September – Pous Gregorius IX stel Sinibaldo de Fieschi (later Pous Innocentius IV) aan as kardinaal-priester van St. Lorenzo in Lucina.
- 29 September – Pous Gregorius IX ekskommunikeer keiser Frederik II omdat hy talm om op kruistog te vertrek.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 30 September – Girolamo Masci d'Ascoli later Pous Nicolaas IV, die 191ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk in Liciano, Italië († 1292).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Temoedjin, die Mongoolse leier Djengis Khan (* 1162).
- Onbekend – Djotsji, die oudste seun van die Mongoolse leier Djengis Khan (* 1181).
- 18 Maart – Pous Honorius III, die 177ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 1148).