1498
Voorkoms
1498 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1493 | 1494 | 1495 | 1496 | 1497 | ◄ 1498 ► | 1499 | 1500 | 1501 | 1502 | 1503 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1498 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1498 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 98ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 23 Mei – Die hervormer Girolamo Savonarola word in Florence tereggestel.
- 17 Augustus – Cesare Borgia, seun van Pous Alexander VI, bedank as kardinaal.
- 17 September – Pous Alexander VI stel Georges I d'Amboise, aartsbiskop van Rouen aan as kardinaal.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Onbekend – Konrad Grebel, die hoof-stigter van die Switserse Broederskap († 1526).
- Onbekend – Fridolin Brunner, Switserse Protestantse pastoor en hervormer († 1570).