1615
Voorkoms
1615 |
◄ | 16de eeu | ◄17de eeu► | 18de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1610 | 1611 | 1612 | 1613 | 1614 | ◄ 1615 ► | 1616 | 1617 | 1618 | 1619 | 1620 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1615 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1615 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 15de jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 2 Desember – Pous Paulus V stel elf kardinale aan, waaronder Tiberio Muti, biskop van Viterbo.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 13 Maart – Antonio Pignatelli (Later Pous Innocentius XII), die 242ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1700).
- 5 November – Ibrahim, sultan van die Ottomaanse Ryk († 1648)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 4 Februarie – Giambattista della Porta, Italiaanse geleerde, veelweter en dramaturg (* 1535).