1717
Voorkoms
1717 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1712 | 1713 | 1714 | 1715 | 1716 | ◄ 1717 ► | 1718 | 1719 | 1720 | 1721 | 1722 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1717 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die brug van Carrbridge, Skotland uit 1717 | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1717 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 17de jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Gross-Friedrichsburg aan die Wes-Afrikaanse Goudkus (die huidige Ghana) word deur die Keurvors van Brandenburg aan Nederland verkoop.
- 15 Maart – Pous Clemens XI stel Giberto Bartolomeo Borromeo, titulêr patriarg van Antiogië aan as kardinaal.
- 12 Julie – Pous Clemens XI stel Giulio Alberoni en Imre Csáky, aartsbiskop van Kalocsa en Bács, Hongarye aan as kardinale.
- 1 Desember – Pous Clemens XI verklaar die sewe stigters van die Serviete-orde salig.
- 24 Desember – Die Kersvloed vind plaas langs die Noordseekus.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 18/28 Januarie – Mustafa III, 'n sultan van die Ottomaanse Ryk († 1774)
- 24 September – Horace Walpole, Engelse kunshistorikus, skrywer, intellektueel, antikwaar en politikus († 1797).
- 25 Desember – Giovanni Angelo Braschi (later Pous Pius VI), die 250ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1799).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 13 Januarie – Maria Sibylla Merian, Switserse natuurwetenskaplike en kunstenaar (* 1647).