1802
Voorkoms
1802 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1797 | 1798 | 1799 | 1800 | 1801 | ◄ 1802 ► | 1803 | 1804 | 1805 | 1806 | 1807 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1802 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
Die noordelike Helvetiese Republiek | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1802 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 2de jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 12 Februarie – Die Helvetiese Republiek lyf Oostenrykse gebiede in en vorm die kanton Fricktal
- 19 Mei – Die Erelegioen deur Napoleon Bonaparte gestig.
- 9 Augustus – Pous Pius VII stel Domenico Pignatelli di Belmonte, Theat., aartsbiskop van Palermo aan as kardinaal.
- 24 Desember – Pous Pius VI word in Rome herbegrawe.
- JMW Turner, bekende skilder, besoek Parys en Switserland.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 10 Januarie – Carl von Ghega, Oostenrykse spoorwegingenieur († 1860).
- 26 Februarie – Victor Hugo, Franse skrywer, digter en dramaturg († 1885).
- 18 Junie – Hercules Crosse Jarvis, derde burgemeester van Kaapstad († 1889).
- 24 Julie – Alexandre Dumas, Franse skrywer († 1870).
- 5 Augustus – Niels Abel, Noorweegse wiskundige († 1829).
- 25 September – Richard Parkes Bonington, Waterverfskilder († 1828)
Sterftes
[wysig | wysig bron]- Thomas Girten – Waterverfskilder
- 8 Augustus – Tjaart van der Walt, Suid-Afrikaanse militaris (* 1748).