2030

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
2030
| 20ste eeu | 21ste eeu | 22ste eeu |

◄ ◄ | | 2025 | 2026 | 2027 | 2028 | 2029 | ◄ 2030 ► | 2031 | 2032 | 2033 | 2034 | 2035 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Sien ook: Kategorie:2030
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 2030
MMXXX
Ab urbe condita 2783
Armeense kalender 1479

ԹՎ ՌՆՀԹ

Sjinese kalender 4726 – 4727

丙酉 – 丁戌

Ethiopiese kalender 2022 –2023
Hebreeuse kalender 5790 – 5791
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2085 – 2086
- Shaka Samvat 1952 – 1953
- Kali Yuga 5131 – 5132
Irannese kalender 1408 –1409
Islamitiese kalender 1452 –1452


Die jaar 2030 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag sal begin. Dis sal die 30ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Dit sal ook die eerste jaar van die dekade 2030's wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.

Die Verenigde Nasies verwag dat die wêreldbevolking die jaar ongeveer 8,11 miljard mense sal bereik.

Gebeure[wysig | wysig bron]