2026
Voorkoms
2026 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2021 | 2022 | 2023 | 2024 | 2025 | ◄ 2026 ► | 2027 | 2028 | 2029 | 2030 | 2031 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2026 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 2026 sal 'n gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag sal begin. Dis sal die 26ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 15 Januarie – Wikipedia vier sy 25ste verjaarsdag.
- 6 Februarie – Die 25ste Olimpiese Winterspele begin in Milaan en Cortina d'Ampezzo, Italië.
- 20 Februarie – Afsluitingseremonie van die Olimpiese Winterspele 2026.
- Februarie – Die 10de T20I-wêreldbeker word in Indië en Sri Lanka aangebied.
- 4 Maart–13 Maart – Die 14de Paralimpiese Winterspele sal in Milaan en Cortina d'Ampezzo gehou word.
- 14 Mei – Hemelvaartsdag.
- Junie–Julie – Die 23ste Sokker-Wêreldkampioenskap word in Kanada, Meksiko en die Verenigde State aangebied.
- 4 Julie – Presies 250 jaar gelede word die Verenigde State van Amerika onafhanklik deur hulle Onafhanklikheidsverklaring.
- 10 Junie – Antoni Gaudí is 100 jaar gelede oorlede.
- 16 November – Die Afrikaanse Wikipedia vier sy 25ste verjaarsdag.