21ste eeu v.C.
Voorkoms
(Aangestuur vanaf 2049 v.C.)
Millennium |
---|
3de millennium v.C. |
Eeue |
Dekades: |
Kategorieë |
Geboortes – Sterftes |
Die 21ste eeu v.C. het geduur van 2100 tot 2001 v.C.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- Omstreeks 2100–2050 v.C.: Nanna-ziggoerat, Ur (hedendaagse Muqaiyir, Irak), word gebou.
- 2091 v.C.: Begin van die Patriargale Era (van die Bybelse aartsvaders Abraham, Isak en Jakob).
- 2080 v.C.: Oorloë van Antieke Egipte se 9de Dinastie.
- 2080 of 2040 v.C.: Die Eerste Oorgangstydperk van Egipte eindig en die Middelryk begin.
- 2071 v.C.: Magh Ithe, die eerste bekende geveg in die mites van Ierland.
- Omstreeks 2050 v.C.: Die uitbarsting van Berg Mariveles in die Filippyne.
- 2040 v.C.: Die begin van die Xia-dinastie, die eerste dinastie en regeringstelsel in China.
- 2034 v.C. – 2004 v.C.: Die Ur-Amoritiese oorloë.
- 2004 v.C.: Die verwoesting van Ur.
- Omstreeks 2000 v.C.: Die Egeïese Bronstydperk eindig.