Ná die beleg van Gasa stuur Alexander groot hoeveelhede van die buit huis toe na Olympias, sy ma, en na Kleopatra, sy stiefma. Athene ontvang 100 000 medimnoi graan uit Cirene, twee keer soveel as enige ander stad.[1]
↑John McK. Camp, (1982). "II. "Drought and Famine in the 4th Century B. C."". Hesperia Supplements. 20: 9–17. doi:10.2307/1353941.{{cite journal}}: AS1-onderhoud: ekstra leestekens (link)
↑Romer, F. E. (1989). "Review of The Hellenistic Philosophers by A. A. Long and D. N. Sedley". The Classical World. 82 (6): 471–72. doi:10.2307/4350489.