338 v.C.

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
338 v.C.
| 5de eeu v.C. | 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. |

| 343 v.C. | 342 v.C. | 341 v.C. | 340 v.C. | 339 v.C. | ◄ 338 v.C. ► | 337 v.C. | 336 v.C. | 335 v.C. | 334 v.C. | 333 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis |Geskiedenisportaal

Calendar-nl.png Kalenders  
Adam Elsheimer 006.jpg
Landskap met Vesta-tempel in Tivoli, c. 1600.
Ab urbe condita 416
Sjinese kalender 2359 – 2360

己午 – 庚未

Hebreeuse kalender 3423 – 3424
Hindoekalenders
- Kali Yuga 2764 – 2765

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • Die dorpie Tibur word gestig. Dit is die hedendaagse Tivoli, 'n antieke Italiaanse dorpie in Lazio, omtrent 30 km oos-noordoos van Rome, by die oog van die Anienerivier waar dit ontspring in die Sabine-heuwels.
  • Die einde van die Latynse Oorlog breek die mag van die Latynse Liga. Rome beheers Latium en is die magtigste staat in Midde-Italia.[1]

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

  • Artaxerxes III, koning van Persië (vermoor) (* c. 425 v.C.)
  • Archidamus III, koning van Sparta (gesneuwel in oorlog)
  • Hicetas, Griekse filosoof (* c. 400 v.C.)
  • Shang Yang, Sjinese staatsman van Qin (tereggestel) (* 390 v.C.)
  • Xiao van Qin, Hertog van Qin, Sjina (* 381 v.C.)

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Roman Italy, 338 BC – AD 200: A Sourcebook Routledge Sourcebooks for the Ancient World, Kathryn Lomas Routledge, 2014, ISBN 1-317-95235-9, ISBN 978-1-317-95235-0