Sunrise-on-Sea
Voorkoms
Sunrise-on-Sea | |
---|---|
Dorpie | |
Rotse by Sunrise-on-Sea | |
Koördinate: 32°55′8″S 28°3′4″O / 32.91889°S 28.05111°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,68 km2 (0,26 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 655 |
• Digtheid | 963/km2 (2 490/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 89.7% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 8.1% |
• Ander | 2.0% |
Taal (2011) | |
• Engels | 73.5% |
• Afrikaans | 21.6% |
• Xhosa | 3.8% |
• Ander | 1.1% |
Sunrise-On-Sea is 'n klein kusdorpie suidwes van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Sunrise-on-Sea". Sensus 2011.