Dumai
Voorkoms
Dumai | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indonesië |
Administratiewe gewes | Riau |
Koördinate | 1°40′N 101°27′E / 1.667°N 101.450°O |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1.727 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (2005) | 218.643 |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Amptelike webwerf | http://www.dumaikota.go.id/ |
Dumai (uitgespreek as Doe-mei) is 'n stad in die provinsie Riau op Sumatra in Indonesië. Dumai is 'n olie sentrum (ru-olie en palmolie).
Buurte
[wysig | wysig bron]Die stad het 5 Buurte/Distrikte:
- Bukit Kapur
- Dumai Barat
- Dumai Timur
- Medang Kampai
- Sungai Sembilan