Gaan na inhoud

Okeanied

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur BurgertB (besprekings | bydraes) op 17:55, 23 Februarie 2019 (Spellings)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Die Okeaniede. Gustave Doré, 1860

Die Okeaniede (Grieks: Ὠκεανίδες, meervoud van Ὠκεανίς) was in die Griekse mitologie die 3 000 dogters van die Titane Okeanos en Tethis. Elk was die beskermer van ’n spesifieke fontein, rivier, oseaan, meer, blom of wolk. Okeanos en Tetis het ook 3 000 seuns, die riviergode Potamiede, gehad.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Oceanid