Black First Land First
Voorkoms
Black First Land First | |
BLF | |
Leier | Andile Mngxitama |
---|---|
Gestig | 24 Oktober 2015 |
Afgestig van | Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) |
Studentevleuel | BLF-Student Movement (BLF-SM) |
Ideologie | Swartbewussyn, Swart nasionalisme, Marxisme-Leninisme, Panafrikanisme, Rewolusionêre Sosialisme, Sankarisme |
Nasionale affiliasie | Geen |
Internasionale affiliasie | Geen |
Amptelike kleure | Rooi, groen en swart |
Webblad | blf |
Black First Land First (BLF) is 'n Pan-Afrikanistiese en rewolusionêre sosialistiese politieke party in Suid-Afrika. BLF is in 2015 deur Andile Mngxitama gestig nadat hy uit die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF) geskors is.
Verkiesingsresultate
[wysig | wysig bron]Nasionale verkiesings
[wysig | wysig bron]Verkiesing | Stemme | % | Setels |
---|---|---|---|
2019[1] | 19 796 | 0,11 | 0 |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikinews bevat nuus in verband met Black First Land First. |