Gaan na inhoud

Hannes Brümmer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Sobaka (besprekings | bydraes) op 18:53, 29 Mei 2021 (Nie meer wees nie)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Hannes Brümmer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.

Geboorte 15 Maart 1979
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Alma mater Universiteit van Pretoria
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Rolprente Skin; Ek joke net 2; An act of defiance
Toekennings 2019 SAFTA: Beste akteur in 'n TV-komedie
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hannes Brümmer (gebore 15 Maart 1979) is 'n Suid-Afrikaanse akteur, televisieskrywer en -regisseur, en improvisasie- en skerpskertskomediant.[1] Hy behaal in 2001 'n BA-graad in drama aan die Universiteit van Pretoria. Hy is ‘n lid van die Afrikaanse komedie-duo Die Flying Dutchmen saam met Melt Sieberhagen. Vir sy rol in Elke skewe pot is hy in 2019 met 'n South African Film and Television Awards-toekenning bekroon as beste akteur in 'n TV-komedie. Hy is sedert 2020 in ‘n skeppende hoedanigheid betrokke by die stromingsdiens PlatformZA.

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Televisie

[wysig | wysig bron]
  • Skin (2008 – film): akteur; Regie: Anthony Fabian
  • Ek joke net 2 (film): akteur
  • An act of defiance (film): akteur
  • Van nasionale belang (kort film): regisseur

Verhoogwerk

[wysig | wysig bron]
  • Buurtwag: akteur; Regie: Chris Vorster
  • Manne: akteur; Regie Chris Vorster
  • Aaptwak: akteur; Regie: Chris Vorster
  • Mooi Street Moves: akteur; Regie: Paul Slabolepszy
  • Ballade van 'n banggat: soloakteur, skrywer, regisseur
  • Punk in plakkies: soloakteur, skrywer, regisseur
  • Wie's jou pappa?: soloakteur, skrywer, regisseur
  • Amper oud: soloakteur, skrywer, regisseur
Hannes Brümmer as komediant

Skerpskertskomedie

[wysig | wysig bron]
  • Joe Parker’s Improv Express (2005)
  • Starship Improvise
  • Jozi Comedy Showdown (2008 – finalis; 2009 – finalis)
  • Rocking the Daisies (2009, 2010)
  • Splashy Fen (2011)
  • Kings and queens of comedy
  • Lekker lag
  • Laugh in your language (Comedy Central Africa)
  • Comedians solve world problems (Comedy Central Africa)

Verwysings

[wysig | wysig bron]