Geissorhiza furva
Voorkoms
Geissorhiza furva | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | G. furva
|
Binomiale naam | |
Geissorhiza furva Ker Gawl. ex Baker, (1892)
| |
Sinonieme | |
|
Geissorhiza furva is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Piketberg tot by die Paarl en Stellenbosch voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 1577 km² en daar is ses subpopulasies. Die plant het reeds 50% van sy habitat afgestaan aan graanboerdery en die aanlê van wingerde. Die subpopulasies is gefragmenteer en word bedreig deur die aanlê van meer wingerde en olyf boorde.