Gaan na inhoud

Geissorhiza splendidissima

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 10:48, 3 Januarie 2023 (Verbeter)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Geissorhiza splendidissima
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
G. splendidissima
Binomiale naam
Geissorhiza splendidissima
Diels, (1909)

Geissorhiza splendidissima is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Geissorhiza behoort en deel is van die renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom by Nieuwoudtville voor en het 'n voorkomsgebied van 10 km². Die plant het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan die verbouing van koring. Toekomstige uitbreiding van die koringlande hou 'n bedreiging in.

Bronne

[wysig | wysig bron]