Gaan na inhoud

Babiana gariepensis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Oesjaar (besprekings | bydraes) op 05:04, 15 Januarie 2023 (Verbeter)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Babiana gariepensis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
B. gariepensis
Binomiale naam
Babiana gariepensis
Goldblatt & J.C.Manning, (2007)

Babiana gariepensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort en is deel van die fynbos en Sukkulente Karoo. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië. Dit kom in die Richtersveld, vanaf die suidwestelike van Namibië, oor die Oranjerivier tot by Steinkopf voor.

Bronne

[wysig | wysig bron]