Kaliumbromied
Voorkoms
Algemeen | |
---|---|
Naam | Kaliumbromied |
Sistematiese naam | Kaliumbromied |
Chemiese formule | KBr |
Molêre massa | 119,00 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 7758-02-3[1] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=659 pm[2] |
Ruimtegroep | Fm3m; F4/m 3 2/m |
Nommer | 225 |
Schönfliess-simbool | O5h |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | 734 °C[1] |
Kookpunt | 1435 °C[1] |
Digtheid | 2,750 [g/cm3] @ 25 °C[1] |
Oplosbaarheid | oplosbaar in water[1] 119 [g/L] water @293K[1] |
Brekingsindeks | 1,5566 @ 632,8 nm[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
LD50 | >2.000 [mg/kg][1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kaliumbromied is 'n verbinding van kalium en broom met formule KBr. Dit is 'n sout van kaliumhidroksied (KOH) en waterstofbromied (HBr).
Aanwending
[wysig | wysig bron]Kaliumbromied word sedert 1857 gebruik as antikonvulsiewe middel, aanvanklik vir mense maar teenwoordig net nog vir diere, soos honde.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 1,5 1,6 1,7 "safety data sheet". Besoek op 5 Augustus 2023.
- ↑ "KBr". Materials Explorer.
- ↑ "Optical constants of KBr (Potassium Bromide)". refractive index. Besoek op 5 Augustus 2023.
- ↑ Adam Moeser, Sheldon A. Steinberg (2015). Chapter 166 - Anticonvulsants, in: Small Animal Critical Care Medicine (Second Edition). pp. 872–876. doi:10.1016/B978-1-4557-0306-7.00166-5. ISBN 9781455703067.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|editors=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)