Zenzeli
Voorkoms
Zenzeli Зензели | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 45°55′27″N 47°03′06″O / 45.92417°N 47.05167°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Liman |
Bevolking | |
• Totaal | 2 823 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416400 |
Zenzeli (Russies: Зензели) is 'n dorpie in Liman-rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit is die setel en die enigste nedersetting van die gelyknamige Zenzeli Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê naby die grens met Kalmikië, 'n ander federale deelgebied van Rusland.
Demografie
Volgens Sensus 2002 het Zenzeli 3 150 inwoners gehad. Etniese Russe, Tartare en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2002 | Persentasie |
---|---|---|
Russe | 1 198 | 38% |
Tartare | 725 | 23% |
Kalmikiërs | 404 | 12,8% |
Tsjetsjniërs | 368 | 11,7% |
Kasakke | 178 | 5,7% |
Dargine | 99 | 3,1% |
Lesgiërs | 52 | 1,7% |
Oekraïners | 28 | 0,9% |
Nogais | 23 | 0,7% |
Aware | 16 | 0,5% |
Moldawiërs | 10 | 0,3% |
Koemikke | 9 | 0,3% |
Belarusse | 7 | 0,2% |
Jode | 6 | 0,2% |
Lakiërs | 5 | 0,2% |
Oesbeke | 4 | 0,1% |
Armene | 3 | 0,1% |
Azerbeidjanners | 3 | 0,1% |
Basjkiriërs | 3 | 0,1% |
Duitsers | 3 | 0,1% |
Erzjas en Moksjas | 3 | 0,1% |
Maris | 3 | 0,1% |
Totaal | 3 150 | 100% |
Verwysings
- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2002 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 12 Augustus 2023.