Aardroos-suikerbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Aardroos-suikerbos
Protea amplexicaulis 1DS-II 3-8347.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. amplexicaulis
Binomiale naam
Protea amplexicaulis
(Salisb.) R.Br.
Sinonieme
  • Erodendrum amplexicaule Salisb.
  • Pleuranthe amplexicaulis Knight
  • Pleuranthe ericifolia Knight
  • Protea repens Andrews
  • Scolymocephalus amplexicaulis Kuntze

Die aardroos-suikerbos (Protea amplexicaulis) is 'n blomdraende struik wat aan die bekende Protea genus behoort. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom vanaf Citrusdal tot die Kogelberg, asook in die Langeberg voor. Die struik bly laag en sprei uit en word 1.3 m in dersnee en blom van Junie tot September.

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van rotte en muise. Die plant groei sandsteengrond op hoogtes van 180 - 1 600 m.

In Engels staan dit as die Clasping-leaf sugarbush bekend.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]