Gaan na inhoud

Agdaegras

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Agdaegras
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Subtribus:
Genus:
Enneapogon
Spesie:
E. desvauxii
Binomiale naam
Enneapogon desvauxii
P.Beauv.

Agdaegras (Enneapogon desvauxii P.Beauv.) is 'n grasspesie wat inheems is aan Suid-Afrika, Botswana en Namibië. Dit kom veral in die Nama-Karoo en die Kalahari voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1]

Beweiding

[wysig | wysig bron]

Die naam het betrekking op die vinnige groei van die plant ná reënval. Dit kan agt dae later reeds bewei word. Die beweidingswaarde is nogtans gering.

EIW SWIW LnregWIW
Weidingsindekswaarde[2] 1 1 0.9

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2015.
  2. P C V du Toit Objektiewe weidingsindekswaardes van Nama-Karoo plantegroei: grasse en bossies van die Karoo.