Aleksandra Kollontai
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Alexandra Kollontai)
Aleksandra Michailowna Kollontai | |
---|---|
Gebore | Aleksandra Michailowna Domontowitsj 31 Maart 1872 |
Sterf | 9 Maart 1952 (op 79) |
Nasionaliteit | Russies |
Beroep | professionele rewolusionêr, skrywer, diplomaat[1][2][3] |
Eggenoot | Wladimir Loedwigowitsj Kollontai Pawel Dibenko |
Kinders | Michail Aleksejewitsj Domontoitsj |
Handtekening | |
Aleksandra Michailowna Kollontai (Russies: Алекса́ндра Миха́йловна Коллонта́й — gebore Domontowitsj, Домонто́вич; * [O.S.D. 31 Maart 1872] 19 Maart 1872 – † 9 Maart 1952) was 'n Marxistiese rewolusionêr, eers as 'n lid van die Mensjewiste, en van 1915 af as 'n Bolsjewis (later Kommunisties).[4][5]
In 1922 is Kollontai aangestel as 'n diplomatieke raadgewer tot die Sowjetunie se gesantskap in Noorweë, en is sy kort daarna bevorder tot die hoof van die afvaardiging, een van die eerste vroue wat so 'n pos gehou het.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Kollontai, A. (1920) "Kommunisme en die Familie," teks Kommunistka.
- ↑ Alexandra Kollontai – die Sowjet Ambassadeur.
- ↑ Erofeev, V. (2011) Diplomat, Moskva.
- ↑ Die Stem van Russland. vor.ru (es)
- ↑ Die Nobelprys vir Vrede: Openbarings uit die Sowjet-verlede Geargiveer 23 Julie 2008 op Wayback Machine. Nobelprize.org.
Verdere leesstof
[wysig | wysig bron]- Bobroff, Anne (1979). "Alexandra Kollontai: Feminism, Workers' Democracy, and Internationalism". Radical America. 13 (6): 50–75.
- Farnsworth, Beatrice (1980). Alexandra Kollontai: Socialism, Feminism, and the Bolshevik Revolution. Stanford: Stanford University Press. ISBN 9780804710732.
- Lilie, Stuart A.; Riser, John (2009). Four Socialist Reformers of Socialism: Alexandra Kollontai, Andrei Platonov, Robert Havemenn, and Stefan Heym. Lewiston: Edwin Mellen Press. ISBN 978-0-7734-4773-8.
- Porter, Cathy (1980). Alexandra Kollontai: A Biography. London: Virago. ISBN 0-86068-013-4.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikiquote het aanhalings in verband met Aleksandra Kollontai |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Alexandra Kollontai. |
- Alexandra Kollontai Internet Archive op die Marxists Internet Archive.
- Christine Thomas, "Vir sosialisme en bevryding van vroue," (Archived 2009-10-25) Socialism Today, Maart 2003.
- Helen Ward, "Alexandra Kollontai," Geargiveer 5 Mei 2009 op Wayback Machine PermanentRevolution.net
- Gabrille Tousignant, "St Petersburg werkers van die tekstielbedryf" Kollontai.net
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |