Alfred Donné

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Alfred Donné
Geboortenaam Alfred François Donné
Gebore 13 September 1801
Noyon, Oise
Oorlede 7 Maart 1878 (op 76)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Frans
Vakgebied Biologie
Doktorale student(e) Léon Foucault

Alfred Donné (* 13 September 1801 - † 7 Maart 1878) was ’n Franse bakterioloog en dokter. Donné is bekend vir die ontdekking van trichomonas vaginalis en leukemie. Hy is ook die uitvinder van die fotoëlektriese mikroskoop.

Léon Foucault was Donné se student en laboratoriumassistent en Donné het Foucault se vriend en ondersteuner gebly tot Foucault se afsterwe.

Eksterne Skakels[wysig | wysig bron]

Ander bronne[wysig | wysig bron]

  • (en) Diamantis, Aristidis; Magiorkinis Emmanouil, Androutsos George (Mei 2009). “Alfred Francois Donné (1801–1878): ’n pionier van mikroskopie, mikrobiologie en hematologie”. Journal of Medical Biography 17 (2): 81–7. doi:10.1258/jmb.2008.008040.
  • (en) Hatcher, J (Desember 1979). “Alfred Francois Donné”. Midwives chronicle 92 (1103): 420–1.
  • (en) Tobin, W (2006). “Alfred Donné en Léon Foucault: die eerste toepasing van elektrisiteit en fotografie vir mediese illustrasie”. J Vis Commun Med 29 (1): 6–13. doi:10.1080/01405110600575993.


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.