Ambon (stad)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Ambon (stad)
Ambon (stad)

Ambon Stad2.jpg
Kaart Wapen
Missing map.svg
Lambang Kota Ambon.jpeg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Indonesië Indonesië
 Administratiewe gewes Molukke
 Oppervlakte:  
 - Totaal 377 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 tot 100 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 233.000
 - Bevolkingsdigtheid 537/vk km
 Tydsone UTC +7
 - Somertyd UTC +8
 Amptelike webwerf http://www.ambon.go.id/

Ambon is 'n stad in Indonesië op die Ambon-eiland in die Molukke-provinsie. Ambon is die hoofstad van die provinsie. Dit dien ook as 'n belangrike hawe.

Die stad het 'n lughawe en twee universiteite.

Ambon het as stad 5 gebiede (kecamatan): Nusaniwe • Sirimau • Teluk Ambon Baguala • Teluk Ambon • Leitimur Selatan

Ambon met Fort Victoria, in 1724-26 door Valentyn

Geskiedenis[wysig]

Die stad werd verowerd door Portugese seevaarders in 1526 en bou Fort Victoria. In 1609 kwam die Hollanders van die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie. In ekonomiese opsig was die gebiede in Asië belowend (kruidnagels) vir die Kompanjie, en gevolglik werd Ambon 'n belangrike handelspos.

Tussen 1999-2004 was die stryd tussen Christene en Moslems in die stad.

Burgemeester[wysig]

  • Nederlands-Indiese tyd: J.A.F. Schut (1926-1933); J. van Arkel (1933-1936); H. Scheffer (1935-1937); J.F. Dee (1937-1939); Dr. H.D. von Meyenfeldt (1939-1942).
  • Indonesiese tyd: Wattimena (1989); Sudiyono (1995); Tanasele (1999); Drs. Markus Jacob Papilaja (2003-nu).
Die stad Ambon

Susterstede[wysig]