Pambatieboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Anastrabe integerrima)
Jump to navigation Jump to search

Pambatieboom
Anastrabe integerrima (6).JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Division:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Anastrabe

Spesie:
A. integerrima
Binomiale naam
Anastrabe integerrima

Die Pambatieboom (Anastrabe integerrima) is 'n struik of klein boom wat voorkom onder die platorand vanaf Port Elizabeth noordwaarts tot in KwaZulu-Natal. Die boompie groei in oewerbos en aan woudrande. Die blare is styf, donkergroen aan die bokant en gelerig en wollerig aan die onderkant. Die blomme is geel en koppievormig.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]