Andre Agassi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Andre Agassi op 'n tennisbaan in 2005.

Andre Kirk Agassi (gebore 19 April 1970 in Las Vegas) is 'n afgetrede professionele tennisspeler van die Verenigde State van Amerika. Hy is een van die suksesvolste tennisspelers in die geskiedenis en was op sy tyd die wêreldkampioen.[1] Hy is die enigste tennisspeler wat al die Grand Slam-toernooie op vier verskillende oppervlakke kon wen.

Hy is getroud met die voormalige nommer een dameskampioen Steffi Graf.[1]

Verwysings[wysig]

  1. 1,0 1,1 Andre Agassi revelations leave sport in state of shock”. URL besoek op 2009-10-28.