Andrzej Wajda
Voorkoms
Andrzej Wajda | |
Andrzej Wajda in 2012
| |
Geboortenaam | Andrzej Witold Wajda |
---|---|
Geboorte | Suwałki, Podlachië, Pole | 6 Maart 1926
Sterfte | 9 Oktober 2016 (op 90) Warskou, Pole |
Nasionaliteit | Pole |
Ouers | Aniela (née Białowąs) en Jakub Wajda |
Lewensmaat | Gabriela Obremba Zofia Żuchowska Beata Tyszkiewicz (1967–1969; geskei) Krystyna Zachwatowicz |
Alma mater | Nasionale filmskool in Łódź |
Beroep(e) | Teater- en filmregisseur |
Aktiewe jare | 1951–2016 |
Webwerf | wajda.pl |
Toekennings | Palme d'Or Ere-Goue Beer Ere-Oscar |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrzej Witold Wajda (Pools: [ˈandʐɛj ˈvajda]; * 6 Maart 1926 in Suwałki, Pole; † 9 Oktober 2016 in Warskou, Pole) was 'n Poolse teater- en filmregisseur.
Wajda is een van die bekendste verteenwoordigers van die sogenaamde Poolse filmskool wat veral tussen 1955 en 1963 aktief was. Sy lewenswerk, wat met 'n ere-Oscar bekroon is, sluit onder meer die bekende oorlogstrilogie (Pokolenie, 1955; Kanał, 1957; en Popiół i diament, 1958) asook Pan Tadeusz (1999) en Katyń (2007) in.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Andrzej Wajda.
- (en) Amptelike webwerf
- (en) Andrzej Wajda in die Internet-rolprentdatabasis