Grootbruinsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Anous stolidus)
Jump to navigation Jump to search

Grootbruinsterretjie
Grootbruinseeswael
Anous stolidus by Gregg Yan 01.jpg
Grootbruinsterretjies in die Filippyne.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. stolidus
Binomiale naam
Anous stolidus
(Linnaeus, 1758)

Die Grootbruinsterretjie (Anous stolidus) is 'n algemene voël en somerbesoeker aan die kus langs Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 36 – 44 cm lank, 170 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 80 – 85 cm. In Engels staan die voël bekend as die Brown Noddy.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Anous stolidus

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Anous stolidus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.