Gaan na inhoud

Arthur Machen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Arthur Machen
Arthur Machen.
Arthur Machen.
GeboreArthur Llewellyn Jones
(1863-03-03)3 Maart 1863
Caerleon, Wallis
Sterf15 Desember 1947 (op 84)
Beaconsfield, Buckinghamshire, Engeland
BeroepSkrywer, joernalis, akteur
NasionaliteitWallies
GenreRillers
Bonatuurlike fiksie
Noemenswaardige werkeThe Great God Pan
Handtekening

Arthur Machen (3 Maart 1863 - 15 Desember 1947) was die skuilnaam van Arthur Llewellyn Jones, 'n Walliese skrywer en mistikus van die 1890's en vroeë 20ste eeu. Hy is veral bekend vir sy invloedryke bonatuurlike fantasie en rillerfiksie.

Sy novelle The Great God Pan (1890; 1894) het bekend geraak as 'n klassieke riller. Stephen King het dit beskryf as "dalk die beste riller in Engels".[1] Hy is ook bekend vir "The Bowmen", 'n kortverhaal wat wyd as die waarheid aanvaar is.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Stephen King (4 September 2008). "Self-Interview". StephenKing.com. Besoek op 11 Februarie 2021.

Skakels

[wysig | wysig bron]