Asetofenoon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Eienskappe

Algemeen

Naam Asetofenoon 
IUSTC-naam 1-fenieletanoon 
Ander name Metielfenielketoon
Struktuurformule van
Acetophenone-from-xtal-3D-balls.png
Chemiese formule C6H5COCH3
Molêre massa 120,16 g/mol
CAS-nommer 98-86-2[1]  
Voorkoms Kleurlose tot liggeel vloeistof
Fasegedrag
Smeltpunt 19,7 °C
Kookpunt 201,7 °C
Digtheid 1,03 (rel. water)
Oplosbaarheid 5,5 g/L in water @20 °C[2]

Suur-basis eienskappe

pKa geen

Veiligheid

Flitspunt 77 °C 
Selfontbrandingspunt 570 °C 
LD50 740 mg/kg (muis; akuut, oraal)

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 

Asetofenoon is 'n ketoon afgelei van benseen en kan daaruit met asetielchloried vervaardig word:

Fcacyl.png

Hierdie verbinding word in natuurlike produkte soos melk, sjokolade, framboos, ertjies en kaneelolie aangetref.[2]

Die stof ruik effens soos lemoene en is een van die geurstowwe wat aan seep bygevoeg word en as 'n smaakstof aan produkte wat soos vrugte moet smaak. Dit word vir polimere en harse as oplosmiddel gebruik. Dit is slegs effens in water oplosbaar en sink in water omdat dit ‘n hoër digtheid het.[3]

Verwysings[wysig | wysig bron]