Vlei-uil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Asio capensis)
Jump to navigation Jump to search

Vlei-uil
Asio capensis, Tweeling, a.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. capensis
Binomiale naam
Asio capensis
(Andrew Smith, 1834)

Die Vlei-uil (Asio capensis) is 'n algemene standvoël en nomade in vleie en vogtige grasveld maar vermy digte plate riete. Die uil is minder naglewend as die meeste ander uile. Die voël is 35 – 38 cm lank en 230 – 370 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Marsh Owl.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Asio capensis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.