Vlei-uil

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vlei-uil
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Strigiformes
Familie: Strigidae
Genus: Asio
Spesie: A. capensis
Binomiale naam
Asio capensis
(Andrew Smith, 1834)

Die Vlei-uil (Asio capensis) is 'n algemene standvoël en nomade in vleie en vogtige grasveld maar vermy digte plate riete. Die uil is minder naglewend as die meeste ander uile. Die voël is 35 – 38 cm lank en 230 – 370 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Marsh Owl.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Asio capensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 26 November 2013.