Aspalathus pendula
Voorkoms
Gouetee | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. pendula
|
Binomiale naam | |
Aspalathus pendula R.Dahlgren, (1963)
|
Gouetee (Aspalathus pendula) is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos. Dit kom by Piketberg, Sederberg en noordwes in die Olifantsrivierberge. Die plant het 'n voorkomsgebied van 2306 km² maar het reeds habitat afgestaan aan die aanplant van rooibostee en gewasverbouing. Indringerplante het ook 'n bedreiging geraak.
Die plant word ook boomtee genoem, dit word groot en het 'n FSA-boom nommer:225.11[1]