Aspalathus variegata
Voorkoms
Aspalathus variegata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | A. variegata
|
Binomiale naam | |
Aspalathus variegata | |
Sinonieme | |
|
Aspalathus variegata is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en het die op Kaapse Vlakte voorgekom en word as uitgestorwe beskou. Dit was laas in 1898 gewaar en was deel van die fynbos.