Augsburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Augsburg
Rathaus Augsburg.jpg

Kaart Wapen
Karte augsburg in deutschland.png
Augsburg wappen.svg
Distrikte
Augsburger Stadtbezirke.jpg
 Land Flag of Germany.svg Duitsland
 Deelstaat Flag of Bavaria (lozengy).svg Beiere
 Koördinate 48°22′ N, 10°54' O
 Stigting 15 v.C.
 Stadstatus 121
 Oppervlakte:  
 - Totaal 146,93 vk km
 Hoogte bo seevlak 494 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2009) 263 646
 - Bevolkingsdigtheid 1 794/vk km
 - Metropolitaanse gebied 830 000
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Kurt Gribl (CSU)
 Amptelike Webwerf www.augsburg.de

Augsburg (Frans: Augsbourg, Italiaans: Augusta, Latyn: Augusta Vindelicorum) is die tweede oudste stad (ná Trier) in Duitsland, en het 'n bevolking van 263 477 in 2007 gehad. Die stad lê in die suide van Duitsland, in die deelstaat Beiere.