Avogadriet
Voorkoms
Avogadriet | |
---|---|
Avogadriet van Vesuvius, Italië. | |
Nickel-Strunz (10) | 3.CA.10 |
Ruimtegroep | Pnma |
Strukturbericht-kode | H0₅ |
Eenheidsel | a=8.66 Å, b=5.48 Å; c=7.03 Å. |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Avogadriet[1][2][3] ((K, Cs)BF4) is 'n kalium-sesiumtetrafluoroboraat in die haliedklas minerale. Avogadriet kristalliseer in die ortorombiese kristalstelsel (ruimtegroep Pnma) met selparameters a 8.66 Å, b 5.48 Å en c Å 7.03.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die mineraal is in 1926 deur die Italiaanse mineraloog Ferruccio Zambonini ontdek. Hy het verskeie monsters van die vulkaniese fumarole naby Vesuvius en van die Lipari-eilande ontleed. As gevolg daarvan kan dit slegs as 'n sublimasieproduk rondom 'n vulkaniese fumarole gevind word.[1] Hy noem dit na die Italiaanse wetenskaplike Amedeo Avogadro (1776–1856).[4]
Kristalstruktuur
[wysig | wysig bron]Hierdie mineraal het die geordende KClO4-tipe (HO₅) struktuur.[5]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Handbook of Mineralogy: Avogadrite" (PDF). The Mineralogical Society of America. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 18 Februarie 2012. Besoek op 9 Januarie 2010.
- ↑ Avogadrite on Mindat.org
- ↑ Avogadrite data on Webmin
- ↑ Zambonini, Ferruccio (1926). "Sulla presenza, tra i prodotti dell'attuale attività del Vesuvio, di una varietà cesifera del fluoborato di potassio, (On the presence, among the products of Vesuvius, of a caesium-bearing variety of potassium fluoborate), Rend. Accad. Lincei". 6 (III): 644–649.
{{cite journal}}
: Cite journal requires|journal=
(hulp) - ↑ Crystal structures of potassium, ammonium, rubidium, and cesium tetrafluoborates M. J. R. Clark, H. Lynton Canadian journal of chemistry 47, 1969