Babiana hypogaea
Voorkoms
Bobbejaankalkoentjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | B. hypogaea
|
Binomiale naam | |
Babiana hypogaea Burch., (1824)
| |
Sinonieme | |
|
Die bobbejaankalkoentjie (Babiana hypogaea) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is inheems aan Namibië, Noord-Kaap, Noordwes en die Vrystaat.
Dit staan ook bekend as die: bobbejaanuintjie en ertappeluintjie.