Bakili Muluzi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Muluzi.png

Elson Bakili Muluzi (gebore 17 Maart 1941 in Machinga, Nyasaland) is 'n Malawiese politikus wat van 1994 tot 2004 die eerste vry verkose president van Malawi was. Hy was ook voorsitter van die Verenigde Demokratiese Front (UDF) tot 2009. Hy het Hastings Kamuzu Banda opgevolg as president van Malawi. Hy het ook in die kabinet van Banda gedien as minister sonder portefeulje, voordat hy in 1980 uitgetree het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]