Ballymoney
Voorkoms
Ballymoney Baile Monaidh (Iers-Gaelies) | |
---|---|
Dorp | |
Die raadsaal van Ballymoney | |
Koördinate: 55°04′16″N 6°30′29″W / 55.07111°N 6.50806°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land (VK) | Noord-Ierland |
County | Antrim |
Distrik | Causeway Coast and Glens |
Bevolking | |
• Totaal | 10 402 |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | BT53 |
Skakelkodes | 028 |
Webwerf | Causeway Coast & Glens |
Ballymoney (afgelei van die Ierse Baile Monaidh "Woonplek in die moerasland", → baile "tuiste, woonplek", → móin "moeras(land), turf") is 'n nedersetting en civil parish in die Noord-Ierse graafskap Antrim, sowat 'n uur se motorrit noordwes van Belfast.
Besienswaardighede
[wysig | wysig bron]Die Dark Hedges, 'n laning ou beukebome tussen die dorpe Armoy en Stranocum, is 'n bekende toneel (die "Koningspad" of King's Road) uit die gewilde televisiereeks Game of Thrones.
Bekende boorlinge
[wysig | wysig bron]- Robert Hannah, Nieu-Seelandse sakeman en skoenhandelaar (1845–1930)
- James Young, komediant en akteur (1918–1974)
- Joey Dunlop OBE, motorfietsrenjaer (1952−2000)
- Robert Dunlop, motorfietsrenjaer (1960–2008)