Barham Salih

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Barham Salih portrait.jpg

Barham Salih (Koerdies: بەرھەم ساڵح‎, geromaniseerd: Berhem Salih; Arabies: برهم صالح‎; gebore 12 Julie 1960) is die 8ste en huidige president van Irak. Hy is die voormalige premier van die Koerdistan-streek en 'n voormalige adjunk-premier van die Irakse federale regering. Hy is verkies en op 2 Oktober 2018 die amp as president van Irak aanvaar.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]