Koerdies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koerdies
كوردی, Kurdî, Kurdí
Gepraat in: Vlag van Turkye Turkye
Vlag van Irak Irak
Vlag van Iran Iran
Vlag van Sirië Sirië
Vlag van Armenië Armenië
Vlag van Libanon Libanon 
Gebied: Wes-Asië
Totale sprekers: 30 miljoen[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Irannees
  Irannees
   Koerdies 
Skrifstelsel: Arabiese alfabet, Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Irak Irak
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: ku
ISO 639-2: kur
ISO 639-3: kur 
Verspreiding van Koerdies

Koerdies (كوردی, Kurdî, Kurdí) is 'n Irannese taal wat deur sowat 30 miljoen mense in Turkye, Irak, Iran, Sirië, Armenië en Libanon gepraat word. Dit is die amptelike taal van Koerdistan in Irak en 'n erkende minderheidstaal in Irak, Iran en Armenië. Die taal bestaan uit die drie dialekte Kurmandsji (Noord-Koerdies), Sorani (Sentraal-Koerdies) en Suid-Koerdies. In Turkye word Koerdies met die Latynse alfabet geskryf, in Irak en Iran in die Arabiese alfabet en in die voormalige Sowjetunie is die Cyrilliese alfabet gebruik.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Kurdish”. Ethnologue. URL besoek op 5 Oktober 2015.
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Koerdies