Battery

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n Litium-battery

'n Battery is 'n toestel van een of 'n paar elektrochemiese selle in dieselfde houer om elektrisiteit deur 'n chemiese reaksie te ontwikkel.

Batterye kan eenmalig of herlaaibaar wees. Batterye vir eenmalige gebruik word dikwels aangewend in handwerktuie of ander draagbare toestelle. Herlaaibare batterye is een van die min maniere om elektriese energie te stoor en hulle is daarom sedert talle jare gebruik in motorvoertuie, maar hulle is swaar en die energiedigtheid is nie groot nie. Draagbare telefone het die behoefte aan herlaaibare batterye vergroot, en dit die onderwerp van veel navorsing gemaak.

'n Besondere vorm van 'n battery is die brandstofsel.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]